Ursula Andress

Ursula Andress
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Maart 1936 (1936-03-19)
Nasionaliteit Switsers
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1954–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ursula Andress (gebore 19 Maart 1936) is 'n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dr. No (1962), The Blue Max (1966), Casino Royale (1967), en Clash of the Titans (1981).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search